03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Verlange na lig in die hiernamaals - Geestelike

gesprekke

5487 15 September 1952

Die verlange na lig is in die ryk hierna baie groot by diegene wat ingesien

het dat die graad van saligheid afhang van ‘n seker insig, wat hulle egter

ontbreek. Dit is wesens by wie op aarde ‘n sekere goedheid nie te ontken

was nie. Wat moeite gedoen het om reg en eerlik te handel, maar tog geen

geloof besit het in ‘n Mag Bo hulle nie, aan ‘n lewe van die siel en aan ‘n

geesteryk nie.

En die gebrek aan geloof het hulle ook onontvanklik gemaak vir geestelike

kennis op aarde, die wil om te glo ontbreek. Daarom verwerp hulle alles as

onwerklik en onwaar wat buite die normale lewe staan en deur gelowige

mense aangebied word. Die wil ontbreek hulle om daarvan iets aan te

neem omdat hulle nie glo nie. En ook, omdat die aardse lewe vir hulle so

buitengewoon belangrik was, dat hulle slegs daarvoor werk en besig was.

Maar nou, in die ryk hierna, sien hulle steeds meer en meer die realiteit van

die geesteryk in, maar is tog nie in staat om duidelikheid te kry oor hul eie

bestaan en hul toestand nie. Hulle weet nie wat werklik en wat onwerkelik

is nie. Hulle sien onduidelike beelde wat hulle nie begryp nie en word tot

denke aangespoor en kom daar tog self nie uit. Hulle verlang na lig, na

insig en is dankbaar as dit aan hulle gegee word. Die werk van lerare in die

geesteryk, om geloof te vind vir hul onderrigting, word egter bemoeilik

deur die ontbreeking van geloof, omdat die siele alles onaanvaarbaar vind

deur die gesindheid wat hulle op aarde gehad het. Maar hulle strewe

onophoudelike na opheldering, hulle wil die waarheid weet en daarom word

dit aan hulle gebring.

Die ryk hierna erken hulle nou as werklikheid, omdat hul die kennis van die

aardse lewe nie heeltemal ontneem is nie. Hulle is dus nou al oortuig van ‘n

lewe ná die dood en die oortuiging spoor hulle aan om ywerig te soek na

wat hul ontbreek, na lig. En hulle word ook nie moeg nie en bly daarom

orals waar hul opheldering gegee kan word. Maar tog kan hul eers die lig

gegee word, wanneer in hulle die wil om goed te doen lewend word om

daarmee te werk.

Daarom is menige siel vir ‘n onuitspreeklik lang tyd sonder lig, sonder

kennis, ondanks hulle verlange, omdat hulle nog geen meegevoel het met

die geestelike wat ook ly nie. Omdat hulle slegs uit selfsugtige motiewe na

lig verlang en dit hulle daarom ook nog nie gegee kan word nie. Maar

mense wat reeds op aarde besig was om hul medemens te dien, deur

uitvindings, deur raadgewing of onderwysing, sal dit ook in die ryk hierna

wil doen en daarom baie spoedig met die ware kennis vertroud gemaak

word, omdat hulle dan ook dienend besig wil wees en daarom tot seën van

onwetende siele mag werk. Dog onder dwang word hierdie kennis aan geen

wese gebring nie, dit moet innig begeer en ywerig nagestreef word. Maar

127

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!