03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ongelowige mense in die vorm van ‘n geweldige natuurkatastrofe. Dit is in

omvang geweldig en sal tog die aarde slegs lokaal tref, want daardeur sal

die daarop volgende einde wat vooruit aangekondig is nou vir die mense

geloofwaardiger begin te word. Hulle hou dit nie meer vir onmoontlik nie en

vra hulself ernstig af, of en hoe hulle teenoor My by die einde sal staan.

Groot gebeurtenisse “werp hul skaduwee vooruit”. Die natuurkatastrofe en

die nie lank daarna volgende einde is vir die mense nog ‘n laaste

vermaning, want dit sal baie mensenlewens kos. Baie mense sal ten offer

val aan die natuurelemente, omdat dit andersinds nie te verwag is om

indruk op die verharde harte te maak wat miskien tog nog vir die

ondergang gered kan word nie. Voortdurend spreek Ek deur die mond van

My profete en voortdurend spreek Ek nog deur die My toegeneë dienare,

maar op hierdie taal slaan die mense geen ag nie. En alleen die weiniges

wat in My woorde glo en daarom ook handel volgens My wil, probeer nog

op hul medemens in te werk.

En hierdie sal nou duidelik My stem hoor en hul ore nie kan sluit nie. Die

onverskilligheid van die mense is die oorsaak dat Ek hulle stoor in hulle rus

en hul wêreldse Gees ontstel, sodat niemand kan sê dat hy nie gewaarsku

is nie. Maar ook hierdie laaste waarskuwing sal nie die totale oorgawe aan

My tot gevolg hê nie, omdat My stem by vele nie erken word nie. Ek oefen

geen dwang uit om die mense tot My te laat keer nie en daarom sal die

einde alles wegvee van die aarde wat weerspannig bly teen My. En

weerspannig is elke mens wat in die aangesig van die voorafgaande groot

vernietiging hom nie tot My keer nie.

Weerstand het elke mens nog in hom wat ‘n einde van hierdie aarde as vir

onmoontlik hou, want dan is sy Gees nog in die donker wat sy bande met

My teenstander verraai.

Ek probeer egter nog op alle moontlike maniere hierdie weerstand te breek,

maar steeds sonder dwang. Die laaste middel lyk wel gruwelik, maar Ek

gebruik dit om julle te red. Want aan My woorde word geen geloof meer

geskenk nie en omdat die einde so naby is sal julle anders ten offer val aan

die verderf. Maar julle geestestoestand is maatgewend welke lot op julle

wag op die dag van die gerig.

My dienare sê Ek steeds weer dat hulle nie genoeg kan waarsku voor die

einde en die voorafgaande natuurgebeure nie. Dat hulle nie mag vrees om

die mense daarop te wys dat daar vir hulle nie baie tyd meer is nie. Hulle

moet sonder skroom spreek oor My plan van ewigheid en ook die evangelie

van die liefde versprei. Die mense moet weet wat Ek van hulle verlang,

sodat hulle nie ten offer val aan die nabye gebeurtenisse en wegsink in die

duisternis nie.

Wat Ek alleen van hulle verlange is ‘n offervaardig en liefdevol hart, want

dan kan hulle sonder vrees die komende gebeurtenisse afwag. Dan behoort

hulle tot hulle wat ongedeerd te voorskyn sal kom, ook as alles om hulle

heen dreig om te vergaan.

440

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!