03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

onverganklik is en wat eens salig kan wees, as julle op aarde vir die

geluksaligheid besig is en werk.

Die mooiste ure op aarde gaan soos in ‘n roes verby, die aardse genot

maak julle nie ewig gelukkig nie, die lewe op aarde gaan vinnig verby,

maar die lot in die ewigheid ontgaan julle nie en wat sal wees

ooreenkomstig die lewe, wat julle op aarde lei, ewig lewe of geestelike

dood. Julle alleen kies die toestand in die ewigheid, want julle is vry om te

kies, welke lewe julle op aarde lei. Skat julle aardse lewe op die ware

waarde, dat dit julle siele volwassenheid oplewer en nie alleen vir die

welbehae van die liggaam benut word nie, want julle bly slegs kort op die

aarde, maar die ewigheid is eindeloos lank. Amen

Ernstige waarskuwing om die wêreld nie aan te hang

nie

6194 21 Februarie 1955

Steeds weer vermaan Ek julle om julself van die wêreld los te maak. Maar

voortdurend ketting julle julself meer aan hom vas, steeds meer jaag julle

aardse goedere na, steeds meer swelg julle in lewensgenot en verwyder

julle verder van die geesteryk, wat nooit saam met die wêreld in besit

geneem kan word nie.

En dit is julle ondergang, dat julle julself uitlewer aan die heer wie julle

siele omlaag trek, dat julle steeds meer in sy vangnette kom wat verguld is

en hy daarom nie deur julle herken word nie.

Julle verlange na lewensgenot bring julle die dood, want die verlange lê My

teenstander julle in die hart, hy sit julle aan tot ‘n toenemend verlange om

julle aan die wêreldse genot oor te gee, hy wakker al julle liggaamlike

begeertes aan, wat vervulling soek en ook vind in die sonde. Alle goeie

gedagtes word deur hom verjaag, die eieliefde word tot die hoogste gloed

aangeblaas. Die mense is alleen aan hom gebonde, want hulle vra nie meer

of hulle na My Wil lewe nie, na My welgevalle.

Hulle is ‘n prooi van die wêreld, dus ook van hom wat heer is van hierdie

wêreld. Digte duisternis lê oor die aarde uitgesprei omdat geen geestelike

straal binne kan kom nie en in hierdie duisternis het My teenstander ‘n

maklike spel, ontelbare siele laat hulle deur hom vang en hy berei vir hulle

‘n lot wat hulle in hul blindheid nie kan sien nie. Hy gee hul wel alles wat

hulle vir hul aards lewe begeer, maar ontsettend is die lot na die dood van

die liggaam, want dan neem hy julle geheel in besit en is julle kragteloos

en kan julself nie uit sy mag vrymaak nie. En die kort tyd van die lewe op

aarde in welsyn, moet julle betaal met ‘n ontsettende lot in die ewigheid.

Maar of dit die mense nog so ernstig voorgestel word, of hulle nog so

dringend vermaan en gewaarsku word teen die vyand van hul siel, hulle

luister nie daarna nie, maar rig hul blik onafgewend na die wêreld, wat

hulle lok met sy glans. En die sonde neem hand oor hand toe, want wat die

317

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!