03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Lewenskrag - Geesteskrag

5269 10 Desember 1951

Vertrou nooit op julle eie krag nie. Weliswaar moet julleself julle wil

werksaam laat word, julle mag nie werkloos bly en wag op hulp nie, maar

wat julle doen, moet julle steeds in ooreenstemming met My aanpak, julle

moet bid om My hulp en My seën en dit sal julle geluk. Julle besit wel

lewenskrag, wat julle die reg gee op lewendige werksaamheid en julle

daartoe in staan stel, maar bo alles staan My wil en dit kan julle nie dwing

nie.

Ek sien My egter dikwels daartoe gedwing, om weerstand teen julle wil te

plaas, wanneer dit heilsaam is vir julle siele. En daarom is by julle lewenslot

ook onsekerheid, die fal van voornemens en mislukkings betrokke en julle

kan dit nie uit eie krag weg hou nie. Dan baat ook julle lewenskrag nie, dan

sien julle dikwels in, tot hoe weinig julle uit eie krag in staat is.

Alle mislukkings, alle vergeefse inspanning, alle aanvalle van swakheid is

steeds aanwysings, om julle tot die ewige Gewer van krag te wend, Sy

seën af te smeek en in die besef van julle eie ontoereikendheid tot Hom te

bid om toename van krag en die welslae van elke werksaamheid. Julle mag

My nie vergeet nie, daarom moet Ek julle dikwels in situasies laat kom,

waar julle eie krag geen sukses kan oplewer nie. Ek moet julle wys, dat al

julle inspanning tevergeefs is, wanneer Ek daar nie My seën aan gee nie,

waarom julle egter eerste moet bid, om My nie te vergeet nie. Die

samenwerking met My waarborg sukses, maar wys julle My af, dan kos

julle inspanning veel meer moeite en is ook dan nog dikwels sonder

resultaat.

Julle kon weliswaar ook sukses afdwing, maar dan alleen met

ondersteuning van die krag van die onderwêreld, wat vir julle sal sorg, as

julle jul siel daarvoor ruil. Dan kan julle magtig wees op aarde, dan sal julle

in alles slaag, dan kan julle die medemens oorbluf met dade van

bonatuurlike aard, maar steeds met verlies van vryheid, want dan is julle

geketting en volledig in sy, Satan se mag. Verlang nie na die krag uit die

onderwêreld nie, selfs nie wanneer dit julle ‘n aantrekkelike lewe op aarde

beloof nie. Kom tot My in innig gebed en roep My aan om krag en genade

en julle wen dan waaragtig meer, as wat My teenstander julle bied. Maar

dit is dan geen aardse goedere, wat julle in besit neem nie, maar Ek seën

dan elke begin van dit wat julle op aarde onderneem, net soos Ek julle

geestelik seën, d.w.s. julle deur innige verbinding met My van geesteskrag

voorsien, wat baie waardevoller is as julle lewenskrag, want werk met

geestelike krag sal altyd suksesvol wees, ook wanneer dit nie altyd deur

julle besef word nie.

Sluit My nooit uit in wat julle ook onderneem nie, want Ek wil voortdurend

julle Raadgewer, Leier en Hulp wees, wat alles in goeie bane lei vir julle

siele. Amen

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!