03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Innige kontak met God

6421 10 Desember 1955

Julle moet na julle innerlikestem luister na ‘n opregte gebed tot My, dan

kan julle ook seker wees dat julle op die regte weg is, want dan is dit My

stem wat met julle sal praat, wat julle raad gee en lei soos wat dit reg is vir

julle. Iemand wat My meer dikwels kontak, wat niks sal doen sonder om

homself eers aan My toe te vertrou nie, wat altyd in gesprek met My

verkeer en om My seën vra, sal ook doen wat reg is, omdat Ek hom dan

self sal lei en altyd die regte gedagtes aan hom sal stuur, sodat sy manier

van lewe gevolglik ook aan My wil voldoen.

Maar dit is te betwyfel as julle My uit julle gedagtes sluit, as julle julself

bekwaam ag om alles self te doen, as julle, julle lewe sonder God leef,

moet Ek julle dikwels laat faal, sodat julle die weg weer na My sal neem

omdat julle, julle swakheid besef. Ongeag hoe sterk julle blyk te wees, hoe

oorvloedig julle met aardse bekwaamhede begiftig is, dit sal nie julle aardse

lewe beïnvloed nie, maar dit sal volgens My wyse oordeel plaasvind en

daarom sal julle julself dikwels in situasies bevind waar julle eie

bekwaamheid julle nêrens sal kry nie, waar julle by My ‘n toevlugsoord

moet soek om hulle te oorwin. Hoewel selfs dan kan julle nog weier maar

julle sou goed doen om die weg na My te neem. Want Ek Self lei julle

daardeur om My te kontak, wat julle andersinds sou vergeet.

En so sal daar nog baie moeilikhede op julle wag en julle almal moet julself

afvra waarom julle God en Skepper dit toelaat om te gebeur. Julle moet nie

glo dat slegs die dade van mense alleen die oorsaak is vir die byna

ondraaglike omstandighede nie. Julle sou ook moet nadink wie Heer oor

hemel en aarde is en wie dit toelaat om te gebeur. En julle moet vra

waarom Ek toelaat dat sulke dinge oor julle kom. Ek kan te enige tyd dit

verander wat deur ‘n mens se wil veroorsaak word, of deur My mag die

effek daarvan omkeer. Ek kan en sal dit ook doen waar Ek met opregte

geloof om hulp in teëspoed versoek word. Maar Ek laat nietemin mense toe

om groot ontbering te ervaar sodat hulle die weg na My moet neem, wat

hulle nie vir ‘n lang tyd reeds geloop het nie. Sonder My sal hulle in uiterste

swakheid verval, maar met My sal hulselfs die moeilikste situasie kan

oorwin en dit is wat die mense moet ervaar. My eie as ook hulle wat ‘n

poging aanwend om in uiterste nood ‘n beroep op My te doen. Want hulle

sal gehelp word, dikwels wonderbaarlik.

Maar die eersgenoemde sal besef dat hulle heeltemal kragteloos is omdat

hulle op hulself vertrou en nie glo dat hulle My nodig het nie. Ek wil Myself

aan die mense openbaar, tot hulle voordeel maar ook tot hulle val. Want

enigeen wat selfs dan My nog nie wil erken nie sal vir ‘n oneindige tyd

verlore gaan. Moet nie op julle eie krag vertrou nie, dit sal nie voldoende

wees vir wat na julle kant toe sal kom nie; Kom reeds voor die tyd na My

toe en vra My om julle krag te gee. Ek sal dit nie aan enigeen ontsê wie

376

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!