03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ignoreer nie, eers dan kom My ligbodes in werking sodra hulle hulself insien

dat dit deur My gewil is.

‘n mens wat in alle erns op My aanstuur is ook voortdurend met die

ligwêreld verbind en hy sal hom in die geestelike sfeer net so ongedwonge

beweeg as onder sy medemens. Hy sal steeds met die wesens van die lig in

kontak staan, in My opdrag sal hy deur hulle omring wees en dus sal hulle

ook in My opdrag op hom inwerk, omdat hulle alles wat hulle doen, voel as

deur My opgedra.

‘n ligwese kan niks anders uitvoer as My Wil nie, omdat hy anders geen

wese van die lig sou wees nie, want die volheid van lig is eers die gevolg

van sy totale oorgawe aan My en van die ingaan in My orde van ewigheid,

om welke rede daar ook volledige ooreenstemming heers tussen My en die

wesens, maar wat nie tot die gevolgtrekking mag lei dat die ligwesens is

wat mense hulle as sodanig voorstel nie.

Daarom is die aanroep om hulp van bepaalde wesens met ‘n seker gevaar

verbind, dat daar ook wesens geroep word wat nie as ligwesens vertoef in

die ryk van die lig nie. Want julle, mense sal dit nie kan oordeel nie, julle

sal die beoordeling van die graad van volwassenheid aan My moet oorlaat.

En so sal julle nou ook ‘n duidelik antwoord hê op die vraag of die aanroep

van "heiliges" sinvol is en in My Wil. Gee julle volle vertrou oor aan die

wesens van die lig as julle julself innig met My verbind het en glo dat dit in

My Wil is om oor julle besorg te wees en julle te help.

Maar roep nie diegene aan wat die menslike oordeel as "heiliges" bestempel

en wie se graad van volwassenheid deur julle nie kan ondersoek word nie,

omdat Ek alleen weet wie die graad van volmaaktheid bereik het, dat hy

nou deur My met lig en krag kan deurstraal word en in My ryk werksaam is

na My Wil. Herken die lig en dit sal digter by julle kom en julle vervul met

sy krag. Amen

Gods liefde is ook in leed te vind

5920 1 April 1954

Hoe julle aardse lewe ook mag verloop, julle mag nooit twyfel aan My liefde

en sorg vir julle nie, wat altyd net die beste met julle bedoel. Maar Ek

alleen weet wat vir julle die beste is. Ek weet egter ook welke gevare julle

bedreig en hoe dit van julle afgewend kan word. Sou julle My liefde, wat vir

elkeen van julle geld in Sy volle omvang besef, sou julle waarlik gerus

gestel wees en met ‘n ligte hart deur die lewe gaan, omdat julle dan die

Vader in die Hemel sal vertrou dat Hy alles draaglik vir julle inrig en dat

julle nooit sonder hulp is as julle julself tot Hom wend.

Die diepte van My liefde sou vir julle waarlik ‘n verklaring wees vir julle lot

op aarde, want Ek wil altyd die beste en heilsaamste vir julle hê. Ek wil julle

nie doelloos laat ly en nood oplê nie, wat julle belas en aan My laat twyfel.

Julle moet slegs My woorde glo en julle nie bedruk maak nie, d.w.s. julself

247

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!