03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

welke weg julle sou gegaan het, sonder My slae van die noodlot en Ek

alleen weet wanneer so ‘n weg op dwaalweë lei en wat Ek nou laat kom om

so iets te verhinder, wat steeds My Liefde tot grondslag het en sal ‘n

seënryke uitwerking hê, ook wanneer dit vir julle mense onbegryplik

voorkom.

In die laaste tyd voor die einde is nou smartlike ingryping van My kant

dringend noodsaaklik en dit sal homself steeds meer dikwels herhaal. My

Hand sal steeds meer dikwels knope moet losmaak en daar sal nog baie

leed en droefheid wees, maar daar sal ook siele gered word, die mense sal

duidelik gewys word op Hom Wie die lot van almal in Sy Hande hou, hoewel

hulle Hom dan ook net vrees, omdat hulle nie in staat is om Hom lief te hê

nie, maar hulle erken Hom, hulle glo aan ‘n God en Bestuurder van hemel

en aarde. En die geloof kan hulle verder lei as hulle van goeie wil is. Die

kleinste skepsel besit My Liefde en Ek alleen waarborg almal die Lewe,

sodat dit eens ook in die stadium van die vrye wil ingaan en sy laaste doel

op aarde kan vervul. Hoeveel meer egter bekommer Ek My oor diegene wat

die stadium al bereik het, (die mens) dat hy nie terugval en sy weg oor die

aarde tevore, tevergeefs was nie.

Maar Ek sien ook die klippe op die weg van die aarde van ieder mens. En

Ek weet of die mens hierdie klippe oorwin of in gevaar is om daarop

skipbreuk te lei en Ek volg hom daarom met My sorg en trek hom terug of

lei hom op ‘n ander weg verder. Maar nooit wil Ek sy ondergang wees nie.

Tewens sal julle moet weet dat Ek steeds ‘n sorgsame Vader is en dat My

vaderlike sorg vir die mense op aarde waardevoller is as die sorg van ‘n

mens ooit vir sy medemens kan wees.

Hou julle daaraan steeds vas, wanneer julle julself twyfelend die vraag

voorlê, hoe Ek dit kan toelaat: Om die kinders tot wese te maak, om

families van hul broodwinners te beroof, om mense die liefste wat hulle

besit, af te neem. Ek kan almal troos, Ek kan alle sorge oorneem en Ek is ‘n

Vader vir almal wat eensaam en verlate is, maar hulle moet die weg na My

vind. En dit is dit wat Ek as doel het, dat hulle die verbinding met My tot

stand bring in die grootste nood. Want waarvoor het woorde sin wat blyke

moet gee van ‘n geloof aan My, wanneer hulle nie waar gemaak word nie,

wanneer die mense nie in daardie geval na My toe kom, as die aardse leed

dreig om hulle terneer te druk nie.

Die lewende geloof sal vir die mense ‘n ware steun wees, maar die dooie

geloof laat twyfel op twyfel opkom oor die Liefde en Almag van God. En

ieder mens word gekonfronteer met ure van diepste nood. Dan moet hulle

hul weg na My neem en Ek sal hulle waarlik help in hul nood. Alleen Ek is

die Een Wie kan neem en ook gee. En wanneer julle, mense dit weet, glo

dan ook daaraan dat Ek wonde kan genees wat Ek geslaan het terwille van

julle geluksaligheid. Glo vas en twyfel nie dat dit altyd na die geluksaligheid

lei, wat vir julle as goed en nuttig voorkom nie. My weë is dikwels anders,

331

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!