03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

daarom geen noemenswaardig resultaat oplewer nie, tensy hulle die mens

in homself laat keer en daarvoor sorg dat hy nou bereid is om My woord in

hom op te neem. En My wysheid weet dit reeds, waardeur (23.2.1957) dit

soms lyk, alsof ‘n mens deur My ongewone genadegawes ontvang, wat hom

verseker van ‘n makliker gang opwaarts.

Ek weet in welke graad van volwassenheid die siel hom bevind, Ek weet

ook, wanneer die weerstand van ‘n siel so gering is, dat daar slegs ‘n klein

geestelike ervaring voor nodig is, om die weerstand te breek. En dan is

daar ook die bereidheid om My woord op te neem en nou moet die siel

dieselfde werk verrig: vrywillig My woord naleef, eers dan is die ongewone

gawe van genade ook benut en dan sal My woord ook op hom dieselfde

uitwerking hê, sodat dit in hom krag is en nou dus die dode lewend maak.

Wanneer Ek ‘n mens onderrig, dan moet dit ook ‘n heilsame werking

uitoefen op ‘n doodsieke siel, omdat die nou regstreeks met die lewenskrag

in aanraking kom. Maar dieselfde resultaat kan nie verwag word waar My

woord afgeweer word, omdat die afweering nie ‘n gunstige werking toelaat

nie, dan is dit opnuut ‘n sonde teen My liefde en sonde het nooit ‘n gunstige

werking tot gevolg nie.

Maar dit sou vir julle waaragtig maklik wees om die lewe en dus ook die

krag te bereik. Want vir elke mens staan die moontlikheid oop, om My

woord aan te hoor, dit te lees of in gedagtes met My te praat. Hoewel hy

midden in die wêreld staan: Dit is vir elkeen moontlik om hom vir ‘n kort

tyd af te sonder en die siel voedsel te bied: hom in My woord te verdiep en

dus uit vrye wil die verbinding tot stand te bring met Hom, Wie as God en

Skepper erken moet word. En waarlik, Ek sal sy wil seën, Ek sal hom

tegemoet kom en hom so aanspreek, dat hy steeds weer na My en My

aanspreeking verlang.

Maar die wêreld verdring alle gedagtes aan My, by My woord word argeloos

verby gegaan. Die geleendhede om My woord aan te hoor, word eerder as

steurend ervaar en die verweer teen My gawe van liefde kom so duidelik na

vore, dat dit daarom ook nie te verwonder is nie dat die mensdom steeds

verder wegsink in kragteloosheid, wanneer die geestelike dieptepunt steeds

duideliker herkenbaar word en wanneer My teenstander heerskappy oor die

mense verkry, wat alle toevoer van krag verhinder. En hulle is ook nie met

‘n buitengewone gawe van genade gediend nie, want ook dit sal nie werk

nie, omdat die mense die Lig, wat hulle voorgehou word, nie wil sien nie.

En daarom bring die mensdom self die einde van die aarde nader, want

daar is geen sprake meer van geestelike groei nie, die lewe as mens op die

aarde word nie meer benut nie en het daarom ook doelloos geword.

Daar moet eers orde tot stand gebring word, wat ‘n ontwikkeling opwaarts

weer moontlik maak. En die orde bring Ek tot stand, sodra die uur

aangebreek het, soos dit sedert ewigheid voorbestem is. Want die mense

moet die lewe deelagtig word en nie ewig in die lewelose toestand van die

siel bly nie. Amen

519

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!