03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

julle ook kan omdat Ek vir julle die oerskuld gedra het en julle dus onbelas

die weg omhoog kan gaan.

Maar julle is nog blootgestel aan die invloed van My teenstander en van

hierdie invloed moet julle julself vrymaak, want die aardse tyd is julle

gegee as beproewing van die wil. Dit is die periode waarin ook My

teenstander nog op julle kan inwerk. Julle moet hierdie wilsbeproewing

deurstaan deur hom weerstand te bied en bewus na My te strewe.

Sy invloed sal nie geheel sonder om ‘n spoor na te laat by julle verbygaan

nie, julle sal meer of minder daarop reageer en daarom is My reaksie

daarop aan leed en gebrek onderworpe wat daar voor sorg dat julle julself

inniger by My probeer aan sluit, sodat die gevaar om deur hom gevange

geneem te word, afgewend is.

Julle siele behoort nog hoofsaaklik aan hom solank julle nog aan die

materie gebonde en deur onvolwasse geestelike substansies ingesluit en

omgewe is. Ek sterf vir julle die dood aan die kruis sodat julle julself kan

bevry uit die kettings van My teenstander. Dog die vrymaak moet die siel

self bewerkstellig, d.w.s. julle moet ernstig wil loskom van My teenstander.

En om julle wil op die wyse te beïnvloed moet julle deur nood en ellende

gaan, tensy julle wil geheel en al aan My behoort en julle geen beïnvloeding

deur My teenstander meer toelaat nie. Dan sal ook julle aardse lewe

makliker te dra wees, dan kan julle al met reg sê dat julle verlos is van

sonde en dood, van swakte en gebondenheid. En dan sal julle, julle ook self

aanpas aan julle missie van die verlossingswerk van julle medemens, want

julle ken dan die betekenis van julle aardse lewe. Julle wil dan help dat ook

julle medemens vry word van die mag wat hulle gebonde hou.

Ook dan sal julle aardse lewe nie geheel sonder leed wees nie, sodat dit

julle medemens nie dwing tot ‘n wilsbeslissing nie. Want solank die siel van

die mens nog onvolwasse is bestaan die lewe uit vreugde en sorgloosheid

en hy sou alleen ter wille van ‘n selfsugtige doel sy lewe probeer verander,

wat hom egter nie tot volmaaktheid sal kan bring nie.

Deur My dood aan die kruis wil Ek dit vir julle moontlik maak om die ewige

saligheid te beërwe, egter nie om ‘n paradysagtige lewe op aarde vir julle

te koop nie. Tog kan julle vir julself die aardse lewe draaglik maak, as julle

dit maar in innige gemeenskap met My beleef. Dan kan niks meer julle te

neerdruk en beswaar nie, dan is alles wat julle oorkom vir julle ‘n bewys

van My liefde vir julle en dan ken julle ook die doel daarvan en skik julle

gewillig na julle lot.

Julle ly dan nie meer nie, maar benut alles bewustelik en sien dit as ‘n

genadegawe, omdat dit julle ‘n hoër graad van volwassenheid verseker en

eens julle saligheid sal verhoog, waarvoor julle vir altyd dankbaar sal wees.

Julle dra dan slegs ter wille van julle medemens ‘n kruis, vir julself egter is

dit ‘n teken van My liefde, wat julle opgeroep het om deel te neem aan My

verlossingswerk. Amen

325

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!