03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

is nie: die besef van die verganklikheid van al die aardse. Maar die mense

word deur My ook aards versorg en dit ook ryklik, sodra Ek hul geestelike

strewe sien, sodra hul liefde My geld en dit nader kom tot My hul

vernaamste doel. Dan skenk My Liefde hul ryklik en ook hul aardse lewe sal

geseënd wees en hul alles bied, omdat dit hulle nie meer skaad nie en dit

hul sinne nie bind nie.

As die begeerte na aardse genot, besit en vermaak nog sterk in die mens is

moet hy stryd daarteen voer, want die begeerte is die wapens van My

teenstander, wat hom dikwels help om die oorwinning te behaal. Nogtans

sal die mens nie ongeskik word vir die lewe op aarde nie, veeleer sal sy

krag toeneem, maar hy sal hulle anders gebruik, hy sal geestelik wil werk

en alleen daarin sy bevrediging vind, maar egter dadelik verswak deur sy

blik weer na die wêreld te keer, wanneer hy iets sien wat hy graag sou wil

besit.

Daarom: "Die hemelryk vereis geweld en alleen hy wat geweld gebruik,

trek dit hom aan". Die aarde is die ryk van die gevalle geeste, dit is die ryk

van My teenstander. Wie daar ernstig oor nadink sal ook weet, dat al die

begerenswaardighede van die materiële wêreld altyd alleen maar die tol

betaal wat vereis word en dat, wie die tol betaal aan hom sal behoort. Hy

sal ook weet dat daar geen toegewing kan bestaan tussen My en hom dat

Ek julle geheel en al opeis en dat die mens beswaarlik met My in kontak sal

kom wat nog met een oog na die wêreld van My teenstander loer.

Julle mag julle nie gevange laat neem deur die wêreld nie, julle moet julself

kontroleer welke dinge julle nog begerenswaardig voorkom en dan moet

julle die begeerte daarna ernstig onderdruk, julle mag daar nie aan toegee

nie maar julle mag gerus geniet van dit wat Ek Self julle skenk. Julle mag

julle verheug oor die goed wat julle ontvang sonder dat julle begerig

daarna gestreef het, julle mag julle verheug oor die goed wat My Liefde

julle gee, omdat julle van My is, omdat julle, julle lewensdoel ingesien het

en My nou bereidwillig dien.

Maar, stel julself daarmee tevrede en onderdruk elke begerigheid wat

opduik en sien daarin altyd slegs ‘n lokval wat My teenstander vir julle wil

opstel om julle vir hom terug te wen. Sonder innerlike stryd sal julle hom

nie oorwin nie. Is julle strewe egter op My gerig, dan hoef julle nie meer te

stry nie, want dan lok die wêreld julle nie meer nie, dan is julle verlange op

die hemel gerig, dan het die materie die heerskappy oor julle verloor dan

leer julle dit minag, dit moet julle dien omdat julle die baas oor dit geword

het. Amen

Slae van die noodlot - Geneesmiddele

6290 21 Junie 1955

Die wonde wat Ek julle moet toedien as Ek julle nie aan die ewige dood wil

prysgee nie, is waarlik nie ‘n kenmerk van toorn of van liefdeloosheid nie.

335

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!