03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

strewe, dus kies en ‘n besluit neem; vir My ryk of vir die ryk van My

teenstander.

Hy lok julle met sy goedere, bedink egter, dat hierdie goedere verganklik

is, dat dit as sodanig sal vergaan, of ook deur julle afgegee moet word in

die uur van julle dood. Julle kan julle nie blywend daarvan verseker nie,

julle raak dit onherroeplik weer kwyt, binnekort of ‘n bietjie later.

Dink daaraan en verwerf vir julle deur harde werk vroegtydig goedere wat

julle nie afgeneem kan word nie. Goedere wat onverganklik is en eers op

hul regte waarde geskat word in die ewigheid, na die dood van die liggaam,

wat dan die rykdom vir die siel is wat hom oneindig gelukkig sal maak.

Die verlange na die materie maak julle blind vir geestelike goedere. Julle

kan dit nie herken as dit wat dit is nie, omdat al julle gedagtes alleen maar

aards gerig is en geestelike strominge geen indruk op julle kan maak nie,

want My ryk is nie van hierdie wêreld nie, My ryk kom egter tot elkeen wat

dit begeer.

Daarom, maak julle los van dit wat julle die toegang in My ryk verhinder.

Maak julle vry van verlange na aardse goedere, kom met min klaar en doen

afstand solank julle op aarde vertoef, om dan in alle volheid My goedere

van Liefde te ontvang in die geesteryk. Amen

Die koms van Jesus - Wegneming

5799 30 Oktober 1953

Julle sal My sien kom in die wolke en die geesteryk sal na julle toe

neerdaal, want julle wat aan My getrou bly tot aan die einde, word alreeds

gereken as bewoners van die geesteryk, ofskoon julle nog in die vleeslike

liggaam is. Julle het die volwassenheid bereik sodat julle My van Aangesig

tot Aangesig mag aanskou. Maar deur wolke omhul kom Ek julle tegemoet,

want die hele volheid van My Lig kan julle nog nie verdra nie, ofskoon julle

My sal kan aanskou sonder om te vergaan.

Die voorval van die wegneming en My wederkoms na die aarde is slegs vir

My gelowiges verstaanbaar en geloofwaardig. En al motiveer Ek steeds

weer hierdie gebeurtenisse en probeer dit vir julle te verklaar, wil die

mense van hierdie aarde niks ongewoon of onnatuurlik aanneem nie,

omdat hulle geen begrip vir die geestelike het nie en iets geestelik daarom

ook nie aan hulle geopenbaar kan word nie. En daarom sal hulle My ook nie

kan aanskou nie terwyl julle, My gelowiges, jubelend en verlangend julle

hande na My sal uitstrek; hulle egter, sal heeltemal niks sien nie.

Maar die voorval van die wegneming sal vir hulle nie heeltemal verborge

bly nie en dit sal hulle in groot vreesagtigheid stort. Want ook dit is

onnatuurlik dat julle My tegemoet sal sweef en Ek Myself julle na My toe sal

trek, dat julle liggaam die aarde lewend verlaat, om die Hemel, die lig

tegemoet te gaan. Maar ook daardie lig sal die ongelowiges nie kan sien

208

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!