03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

alle mense in die verlossingswerk ingesluit. Vir alle mense het Ek

barmhartigheid verwerf sonder beperking, waarvan hulle nou gebruik kan

maak om hulle doel op aarde te bereik.

My offerdood was ‘n werk van die allergrootste barmhartigheid. Ek het in

volle bewussyn en in vrye wil ‘n lydingsweg op My geneem wat Ek nie

sonder die Goddelike liefdeskrag sou kon verdra nie. Maar die ontsettende

nood van die mensdom het My medelye gewek en alles op My geneem wat

maar moontlik was om hulle te help. Ek weet wel dat die hele

Vergoddeliking van My wese, My verlossingswerk sou bekroon, maar Ek het

dit nie vir die doel gedoen nie, maar slegs uit liefde tot die lydende

geestelike wat van God afgeval het, wat so ver van God af en daarom so

onsalig was.

Die liefde het My so geweldig vervul, dat Ek daaruit krag geput het vir die

werk van barmhartigheid, sodat Ek lydend gesterf het vir die mensdom in

onuitspreeklike liggaamlike pyn. Ek het My lewe aan die kruis gegee vir My

ongelukkige broeders wat eens, net soos Ek, van God uitgegaan het, maar

die weg verlaat het wat hulle eintlike bestemming was. Ek het die saligheid

van God se nabyheid geken en het medelye gehad met die gevalle onsalige

geestelike. Maar Ek het ook die liefde van God tot al Sy skepsele geken en

Ek wou tot Hom terugbring wat hulself vrywillig van Hom verwyder het. My

liefde tot God was alles oorheersend, soos ook die liefde tot almal wat uit

Hom voortgekom het. Alleen vanweë hierdie liefde het God My offer

aangeneem. En My liefde het God om vergewing van die skuld gesmeek,

wat die gevallenes se eie was en nie anders gedelg kon word nie, omdat dit

uit liefdeloosheid bestaan het. Slegs liefde kon daarom die offer bring en so

was dit nie alleen die kruisdood nie, maar die liefde wat deur hierdie dood

bewys is aan die mense wat God nou aanneem as versoening.

Ek het My bloed vergiet vir julle mense en so die versoening tot stand

gebring vir dit wat julle gedoen het. Ek het julle sonde op My geneem en

daarvoor geboet. Maar ook julle mense moet julle deel daartoe bydra. Julle

moet bereid wees om deur My kruisdood verlos te word en julle moet wil,

dat die barmhartigheidswerk ook vir julle gebring word. Julle moet gebruik

maak van die barmhartigheid, deurdat julle My en My verlossingswerk

erken en julself vanuit julle wil by die groep aansluit, vir wie Ek aan die

kruis gesterf het.

Sonder hierdie erkenning en julle wil, is en bly julle met julle sondeskuld

belas en in die boeie van hom wat julle tot ‘n val gebring het. Ek het wel

die werk van verlossing vir julle almal volbring, maar eers julle eie wil maak

dit doeltreffend vir julle, want julle kan nooit teen julle wil verlos word van

‘n sonde wat julle uit vrye wil begaan het nie. Julle moet julle onder die

kruis van Christus plaas, julle moet My erken en My aanroep, julle moet

aan My julle skuld beken en tot My bid dat Ek die skuld vir julle wil dra en

met My bloed uitwis. En terwille van My liefde sal alle skuld dan vir julle

vergewe word. Amen

125

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!