03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ek was Heer oor lewe en dood. Ten tye van My lewe op aarde wek Ek

dooies op en die mense glo My nie dat Ek mag het oor lewe en dood nie. En

so bewys Ek hulle aan Myself dat Ek ook Heer was oor die dood, dat die

lewe nie kan ontneem word van hom wat die geestelike al gevind het nie,

ook wanneer die mense hom die aardse lewe neem.

Maar Ek laat die aardse liggaam ook verrys as teken dat dit niks aards

meer bevat nie, dat ook dit vergeestelik was en gevolglik die krag in hom

het om te verrys in vergeestelikte vorm. Aan My liggaam kleef niks aards

meer nie, omdat dit hom deur die ontsettende lyding volledig gelouter het,

omdat al die aardse heeltemal verander was in geestelike substasie en die

geestelike nou kon uitgroei in volle lewe. En daarom kon die liggaam uit die

graf opstaan, want niks hou dit aan die aarde vas nie.

Dit was ‘n gebeurtenis, waarvan die hele mensdom kennis sou moet neem,

dat en waarom dit moontlik is, om na die dood van die liggaam weer tot

lewe op te staan, want van die kennis neem hiervan, van die geloof aan My

opstanding, hang ook die geloof in My Goddelikheid af, die geloof aan My

missie op aarde as God's Seun en die bereikte volledige vereniging met

God deur die vervulling van die missie.

Ek het werklik en waaragtig opgestaan uit die dode en het My aan Myne

sigbaar getoon en daardeur het Ek die mense bewys dat Ek as mens die

dood oorwin het, dat hy wat die dood in die wêreld gebring het, nie die mag

het om My liggaam op aarde agter te hou nie, dat Ek die geestelike kleed al

aangetrek het deur die werk van verlossing. En die werk van die verlossing

geld vir die hele mensdom.

Dus kan geen siel deur My teenstander meer teruggehou word, wat deur

My kruisdood verlos, aan sy mag ontruk is. Julle sal die dood nie hoef te

vrees nie, julle sal opstaan tot die ewige lewe en julle sal kan jubel en loof,

want julle weet dat julle Verlosser leef en dat Hy al diegene die lewe gee

wat in Hom glo en aan Sy opstanding. Amen

Gelowige vertroue verseker God se hulp

5940 24 April 1954

Ek is naby julle. Net ‘n gedagte van julle roep My tot julle en alle sorge en

nood sal julle My kan toevertrou. Ek hoor julle en staan steeds met My hulp

gereed. Maar julle sal op My moet vertrou. Julle sal moet glo dat julle as My

kinders voortdurend deur My Liefde omring is, dat Ek julle nooit aan julself

oorlaat nie, maar oor julle waak, soos ‘n goeie vader sorg vir sy kinders.

Dan sal julle ook heeltemal gerusgestel wees, dat daar niks tot julle nadeel

sal gebeur nie, dat alles goed is vir julle siele, wat ookal deur die lot

bepaal, oor julle sou kan kom. Maar julle ongelowige uitroep na My, wend

ook weer, wat vir julle ondraaglik voorkom, julle van My af, want My Liefde

kan julle niks weier as julle My vol vertroue daarom vra nie. Twyfel julle

251

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!