03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Nagmaal

5384 6 May 1952

Geestelike gemeenskap, die verbinding van die geestelike vonk in julself

met die ewige Vader-Gees, kan slegs deur liefde bereik word. Julle kan

seker met My in gedagte deur opregte gebed verkeer, waardeur julle My

roep en Ek nader aan julle kom, maar dit bly ‘n veraf roep solank julle

sonder liefde is; geen opregte verhouding is nog gevestig nie, wat egter

onmiddelik deur dade van liefde sal gebeur. Dan sal julle innig met My

verbind wees, terselfdertyd in hierdie staat sal julle kan nagmaal neem met

My, d.w.s. Ek Self kan die voeding vir julle siele voorsien. Ek kan julle die

brood van die hemel gee, My Woord, wat julle slegs kan hoor as julle My

toelaat om in julle teenwoordig te wees, dus toe julle in gemeenskap met

My gekom het. Gemeenskap(Nagmaal) beteken om My vlees en bloed te

aanvaar. My Woord en sy krag, uit My hand, waarvoor dit absoluut

noodsaaklik is dat die menslike hart lewend met liefde is of My

teenwoordigheid is ondenkbaar. Geen mens sal ooit van My

teenwoordigheid kan praat wie sy liefde nie aan My deur onselfsugtige

naaste liefde bewys nie. Geen mens sal ooit homself met sy ewige Vader

kan verenig wat sy medemens nie as sy broer beskou nie, wat sonder liefde

vir hom is en daarom ook nie die Vader kan liefhê, Wie se kind julle

medemens is.

Julle moet besef dat slegs die liefde die kind met die Vader verenig, dat die

mens slegs die kindverhouding deur liefde ingaan en dat die kind dan die

geskenk van voedsel en drank aan die Vader se tafel ontvang en nooit weer

ontbering sal ly nie. En die mees verrukklike geskenk wat ‘n mens kan

ontvang is My Woord, dit is waarlik verfrisend en versterkend en waar My

Woord gespreek word is My teenwoordigheid bewys, terwyl, alternatiewelik,

My teenwoordigheid sonder die uiting van krag ondenkbaar is. En

aangesien Ek krag en lig Self is openbaar Ek My ook aan mense as lig en

krag, deur teenwoordig te wees in elkeen wie se dade van liefde My

teenwoordigheid in hom toelaat. Maar lig en krag stroom uit My Woord, lig

en krag word benodig deur die siele vir hoër ontwikkeling, dus is die lig en

die krag die voeding wat Ek die siel aanbied wanneer die mens nagmaal

met My neem, wanneer hy as My gas in ‘n hegte verhouding met My ‘n

reaksie op sy liefde vind.

Dit alleen moet begryp word as nagmaal, slegs op hierdie wyse wil Ek dat

die Laaste Avondmaal begryp word waarna Ek julle almal uitnooi, wat Ek

met die Woorde ingestel het: “Neem eet en drink dit is My liggaam en My

bloed.” Julle moet die voeding vir julle siele van My hand neem en dit verg

‘n hegte verhouding met My wat op geen ander manier as deur liefde

verkry kan word nie. Amen

109

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!