03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

julle hart voel, wat in julle opkom as wense wat julle aansit om iets te

doen, om of goed of sleg te handel, dit is die wil wat julle geestelike

ontwikkelingsgang bepaal en waarvoor julle julself eens moet verantwoord.

Die wil is in julle gelê omdat julle anders nie as wese beskou sou kon word

nie en hierdie wil is vry. Daar kan deur niemand daaroor beslis word nie.

Begryp dit goed: die wil in julle is aan geen dwang onderworpe nie ofskoon

julle met die uitvoering van julle wil verhinder kan word. Daarom sê Ek aan

julle, julle wil word beoordeel, wat dus goed of verkeerd gerig kan wees. En

dit sal nooit bestry kan word dat julle ‘n vrye wil het nie, ook as julle

dikwels nie kan realiseer wat julle wil nie omdat andere mense of ook Ek

Self julle voorneme verhinder. Dat Ek My Wil dikwels teenoor die wil van

die mense stel, dien alleen tot hul geestelike voltooiing, dit sal egter nooit

die wil van die mens onvry kan maak nie. Want die wil word deur die denke

van die mens self bepaal en die denke van die mens kan verkeerd of goed

wees, nagelang die graad van liefde wat in hom ontsteek is.

Die Liefde is egter My Goddelike krag en dit stroom elke wese toe. En die

hart wat hom deur hierdie krag laat aanraak, sal ook goeie gedagtestrome

opneem en die wil in hom ook die regte rigting gee, terwyl die toevoer van

slegte gedagtes uit ‘n liefdelose sfeer kom en begryplikerwys deur die mens

opgevang word wat ook sonder liefde is en daarom sy wil op die kwade rig,

selfs as die mens dit nie kan verwerkelik nie.

Om hom sondig te laat wees is sy wil egter voldoende, d.w.s. sy denke en

wil is teen My gerig en het ook ooreenkomstige werke ten gevolge. En so

kan julle sê, dat goeie denke en ‘n goeie wil slegs deur ‘n liefdevolle mens

tot stand gebring kan word, want die liefde gee alles ‘n goeie rigting. En

daarom moet die mens hom met sy hele wil aan My oorgee, omdat sy

denke dan deur die liefde nie anders as goed kan wees nie en hom

gevolglik na My wend, sy Skepper en Vader van ewigheid.

Daarom sal die mens met sy wil wat alles nastreef wat na My lei, selfs as

daar probeer word, deur ‘n teengestelde wil, hom nie daarin kan hinder nie,

omdat Ek Self dan diegene nog digter aan My trek wat hom deur die liefde

die aanspraak om My te besit verwerf het En omdat elke mens tot liefde

instaat is en dus goed kan dink en wil, is hy ook vir sy wil verantwoordelik

en daarom word elkeen geoordeeld volgens sy wil. Amen

'n Ernstige vermaning - Laaste fase van die aarde

5383 6 Mei 1952

‘n Kort tydjie nog is julle in normale omstandighede, waarna julle dan in ‘n

chaos gestort sal word waaraan julle julself uit eie krag nie sal kan

ontworstel nie. Want nou gaan die aarde die laaste fase binne, hy gaan sy

einde tegemoet. Hierdie voorspelling moet heel ernstig geneem word want

dit moet julle bewus daarvan maak dat ook vir julle die laaste tyd gekom

107

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!